Kruisverwysings → Genesis 31:52

hierdie hoop klippe is getuie, en die gedenksteen is getuie dat ék na jou kant toe hierdie hoop nie sal verbytrek nie, en dat jý na my kant toe hierdie hoop en hierdie gedenksteen nie sal verbytrek met slegte bedoelinge nie.

hoop klippe is getuie, en die gedenksteen is getuie

Genesis 31:44-45,48
Kom dan nou, laat ons ’n verbond sluit, ek en jy, dat dit ’n getuie tussen my en jou kan wees. Daarop het Jakob ’n klip geneem en dit as gedenksteen opgerig. ... Toe sê Laban: Hierdie hoop is vandag ’n getuie tussen my en jou. Daarom het hulle dit Gal-ed genoem,