Kruisverwysings → Genesis 31:47
En Laban het dit
Jegar-Sahadúta
genoem, maar Jakob het dit Gal-ed genoem.
Jegar-Sahadúta
Hebreërs 12:1
DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,
Wys meer