Kruisverwysings → Genesis 31:34
Maar Ragel het die
huisgode geneem
en dit in die kameelsaal weggepak en daarop gaan sit. En Laban het die hele tent deurgevoel, maar niks gekry nie.
huisgode geneem
Genesis 31:17,19
Toe maak Jakob hom klaar en laai sy kinders en sy vroue op die kamele, ... Onderwyl Laban gaan om sy kleinvee te skeer, het Ragel die huisgode van haar vader gesteel.
Wys meer