Kruisverwysings → Genesis 30:35

En hy het dieselfde dag uitgekeer die gestreepte en bont bokke en al die gestippelde en bont bokooie, almal wat wit aan hulle gehad het, en almal wat swart was onder die skaaplammers, en dié aan sy seuns afgegee.

aan sy seuns afgegee

Genesis 31:9
So het God dan die vee van julle vader weggeneem en aan my gegee.