Kruisverwysings → Genesis 30:34
Toe antwoord Laban: Goed, laat dit wees
volgens jou woord
!
volgens jou woord
Númeri 22:29
Daarop antwoord Bíleam die esel: Omdat jy die spot met my drywe. Was daar net ’n swaard in my hand—dan het ek jou sekerlik doodgeslaan.
Wys meer
1 Korinthiërs 7:7
Want ek wens dat alle mense soos ek was; maar elkeen het sy eie genadegawe van God, die een so en die ander weer anders.
Wys meer
1 Korinthiërs 14:5
Ek wens dat julle almal in tale spreek, maar nog liewer dat julle profeteer. Want hy wat profeteer, is groter as hy wat in tale spreek, of hy moet dit uitlê, sodat die gemeente stigting kan ontvang.
Wys meer
Galásiërs 5:12
Ag, as die wat julle opstandig maak, hulleself tog maar ook wou vermink!
Wys meer