Kruisverwysings → Genesis 30:28
Verder sê hy:
Bepaal vir my jou loon
, en ek sal dit gee.
Bepaal vir my jou loon
Genesis 29:15,19
Daarop het Laban aan Jakob gevra: Sou jy my verniet dien, omdat jy my broer is? Sê my wat jou loon moet wees. ... Toe antwoord Laban: Dit is beter dat ek haar aan jou gee as dat ek haar aan ’n ander man gee. Bly by my.
Wys meer