Kruisverwysings → Genesis 29:8
Toe antwoord hulle: Ons kan nie voordat al die troppe bymekaar is nie; dan
rol hulle die klip weg
van die opening van die put, en ons laat die vee drink.
rol hulle die klip weg
Markus 16:3
En hulle sê vir mekaar: Wie sal vir ons die steen voor die opening van die graf wegrol?
Wys meer
Lukas 24:2
En hulle het die steen van die graf afgerol gevind.
Wys meer