Kruisverwysings → Genesis 29:35
En sy het weer bevrug geword en ’n seun gebaar en gesê: Dié keer sal ek die HERE loof. Daarom het sy hom
Juda
genoem. En sy het opgehou met baar.
Juda
Genesis 49:8
Juda, jy is dit! Jou sal jou broers loof. Jou hand sal op die nek van jou vyande wees; voor jou sal die seuns van jou vader hulle neerbuig.
Wys meer