Kruisverwysings → Genesis 29:12
En Jakob het Ragel vertel dat hy haar vader se broer en die seun van Rebekka was. Daarop het
sy geloop en dit aan haar vader vertel
.
sy geloop en dit aan haar vader vertel
Genesis 24:28
Daarna het die dogter geloop en in die huis van haar moeder vertel wat daar gebeur het.
Wys meer