CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 28:6

Toe Esau sien dat Isak Jakob geseën en hom na Paddan-Aram weggestuur het om daar vir hom ’n vrou te gaan haal, terwyl hy hom geseën en hom bevel gegee het met die woorde: Jy mag geen vrou uit die dogters van Kanaän neem nie;

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 28:6 in konteks →

Esau

  1. Genesis 27:33

    33Toe skrik Isak geweldig en sê: Wie is dit dan wat wild gejag en vir my gebring het? En ek het van alles geëet voordat jy gekom het, en hom geseën—ook sal hy geseënd bly!