Kruisverwysings → Genesis 27:9
Loop nou na die kleinvee en gaan haal vir my daar
twee mooi bokkies
, dat ek jou vader daarvan ’n lekker ete kan maak soos hy dit graag wil hê.
twee mooi bokkies
Rigters 13:15
Manóag sê aan die Engel van die HERE: Laat ons U tog ophou, dat ons ’n bokkie vir U kan berei.
Wys meer
1 Samuel 16:20
Ísai neem toe ’n esel, brood en ’n leersak met wyn en ’n bokkie en stuur dit met sy seun Dawid na Saul.
Wys meer