Kruisverwysings → Genesis 27:8
My seun,
luister dan nou na my, na wat ek jou beveel
.
luister dan nou na my, na wat ek jou beveel
Genesis 27:13
Maar sy moeder antwoord hom: Laat jou vloek op my wees, my seun! Luister net na my en gaan haal dit vir my.
Wys meer
Genesis 25:23
En die HERE het haar geantwoord: Twee nasies is in jou skoot, en twee volke sal van mekaar gaan uit jou liggaam; en die een volk sal sterker wees as die ander volk; en die oudste sal die jongste dien.
Wys meer
Handelinge 4:19
Toe antwoord Petrus en Johannes en sê vir hulle: Of dit reg is voor God om julle meer gehoorsaam te wees as God, moet julle self beslis;
Wys meer
Handelinge 5:29
En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense.
Wys meer
Efésiërs 6:1
KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.
Wys meer