Kruisverwysings → Genesis 27:23
Maar hy het hom nie geëien nie, omdat sy hande harig was soos sy broer Esau se hande; en
hy het hom geseën
.
hy het hom geseën
Romeine 9:11-12
Want toe die kinders nog nie gebore was en nog geen goed of kwaad gedoen het nie — dat die voorneme van God volgens die verkiesing kon bly staan, nie uit die werke nie, maar uit Hom wat roep — is vir haar gesê: Die oudste sal die jongste dien.
Wys meer
Hebreërs 11:20
Deur die geloof het Isak vir Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms.
Wys meer