Kruisverwysings → Genesis 27:21
En Isak sê vir Jakob:
Kom tog nader
, dat ek jou kan betas, my seun, of jy waarlik my seun Esau is of nie.
Kom tog nader
Psalms 73:28
Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
Wys meer
Jesaja 57:19
Ek skep die vrug van die lippe; vrede, vrede vir die wat ver en die wat naby is, sê die HERE; en Ek sal hulle genees.
Wys meer
Jakobus 4:8
Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!
Wys meer