Kruisverwysings → Genesis 27:20
Daarop het Isak aan sy seun gesê: Hoe het jy dit so gou gekry, my seun? En hy antwoord: Omdat die
HERE u God dit my laat teëkom
het.
HERE u God dit my laat teëkom
Eksodus 20:7
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Wys meer
Job 13:7
Wil julle, tot verdediging van God, onreg spreek en ten behoewe van Hom bedrog laat hoor?
Wys meer