Kruisverwysings → Genesis 27:11
Toe sê Jakob vir sy moeder Rebekka: Kyk, my broer Esau is ’n
harige man
, en ek is ’n gladde man.
harige man
Genesis 25:25
En die eerste is gebore—rooi, geheel en al soos ’n mantel van hare. Daarom het hulle hom Esau genoem.
Wys meer