Kruisverwysings → Genesis 26:32
Dieselfde dag kom toe die dienaars van Isak en vertel hom van die put wat hulle gegrawe het, en sê vir hom:
Ons het
water gekry.
Ons het
Genesis 26:25
Toe bou hy daar ’n altaar, en hy het die Naam van die HERE aangeroep en daar sy tent opgeslaan; en die dienaars van Isak het daar ’n put gegrawe.
Wys meer
Spreuke 2:4-5
as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind
Wys meer
Spreuke 10:4
Hy word arm wat met ’n trae hand werk, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Wys meer
Spreuke 13:4
Die siel van die luiaard begeer, en daar is niks nie, maar die siel van die vlytiges word versadig.
Wys meer
Mattheüs 7:7
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Wys meer