Kruisverwysings → Genesis 26:23
Daarna het hy vandaar opgetrek na
Berséba
.
Berséba
Genesis 21:31
Daarom noem hulle dié plek Berséba, omdat hulle twee daar gesweer het.
Wys meer
Genesis 46:1
EN Israel het weggetrek met alles wat aan hom behoort het, en in Berséba gekom; en hy het offerandes gebring aan die God van sy vader Isak.
Wys meer
Rigters 20:1
TOE het al die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, van Dan tot Berséba, saam met die land Gílead, byeengekom by die HERE in Mispa;
Wys meer