Kruisverwysings → Genesis 26:21
Daarop grawe hulle ’n ander put, en daaroor het hulle ook getwis. Daarom het hy dit
Sitna
genoem.
Sitna
Esra 4:6
En onder die regering van Ahasvéros, in die begin van sy regering, het hulle ’n aanklag geskrywe teen die inwoners van Juda en Jerusalem.
Wys meer