Kruisverwysings → Genesis 26:20

En die herders van Gerar het getwis met die herders van Isak en gesê: Dit is óns water. Daarom het hy die put Esek genoem, omdat hulle met hom onenigheid gehad het.

getwis

Genesis 21:25
Maar Abraham het Abiméleg aangespreek oor ’n put wat die dienaars van Abiméleg met geweld geneem het.