Kruisverwysings → Genesis 26:15
En al die putte wat die dienaars van
sy vader
in die dae van
sy vader
Abraham gegrawe het, dié het die Filistyne toegestop en met grond opgevul.
sy vader
Genesis 21:30
En hy antwoord: Die sewe ooilammers moet jy uit my hand aanneem, sodat dit vir my ’n getuienis kan wees dat ek hierdie put gegrawe het.
Wys meer