CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 26:13

En die man het groot geword en altyddeur groter geword totdat hy baie groot was:

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 26:13 in konteks →

groot geword

  1. Genesis 24:35

    35En die HERE het my heer baie geseën, sodat hy groot geword het, en aan hom kleinvee en beeste, silwer en goud, slawe en slavinne en kamele en esels gegee.

  2. Psalms 112:3

    3He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid.