Kruisverwysings → Genesis 25:7
En
dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy geleef het: honderd-vyf-en-sewentig jaar
.
dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy geleef het: honderd-vyf-en-sewentig jaar
Genesis 12:4
Toe het Abram weggetrek soos die HERE hom gesê het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud by sy vertrek uit Haran.
Wys meer