Kruisverwysings → Genesis 25:17
En
dit is die lewensjare van Ismael
: honderd-sewen-en-dertig jaar; en hy het die asem uitgeblaas en gesterwe, en hy is
versamel by sy volksgenote
.
dit is die lewensjare van Ismael
Genesis 25:7-8
En dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy geleef het: honderd-vyf-en-sewentig jaar. Abraham het die asem uitgeblaas en in goeie ouderdom gesterwe, oud en afgeleef. En hy is by sy volksgenote versamel.
Wys meer
versamel by sy volksgenote
Genesis 15:15
Maar jý sal na jou vaders gaan in vrede, jy sal in goeie ouderdom begrawe word.
Wys meer