Kruisverwysings → Genesis 25:15

Hadad en Tema, Jetur, Nafis en Kedma.

Tema

1 Kronieke 5:19
En hulle het oorlog gevoer met die Hagareners en Jetur en Nafis en Nodab;
Job 2:11
EN toe die drie vriende van Job hoor van al hierdie onheile wat hom getref het, het hulle gekom, elkeen uit sy woonplek: Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet; en hulle het volgens afspraak byeengekom om hom hul deelneming te betuig en hom te troos.