Kruisverwysings → Genesis 25:14

en Misma en Duma en Massa,

Duma

Jesaja 21:11,16
GODSPRAAK oor Duma. Daar roep een my toe van Seïr af: Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, hoe ver in die nag? ... Want so het die Here vir my gesê: Binne ’n jaar—soos die jare van ’n dagloner—sal al die heerlikheid van Kedar verdwyn.