Kruisverwysings → Genesis 24:66
Daarop het die dienaar aan Isak alles vertel wat hy gedoen het.
Daarop het die dienaar aan Isak alles vertel wat hy gedoen het.
Markus 6:30
EN die apostels het by Jesus saamgekom en Hom alles vertel wat hulle gedoen sowel as wat hulle geleer het.
Wys meer