Kruisverwysings → Genesis 24:64
Rebekka het ook haar oë opgeslaan en Isak gesien. Toe het sy van die kameel
afgegly
afgegly
Josua 15:18
En toe sy aankom, het sy hom aangespoor om van haar vader ’n stuk grond te vra; en toe sy van die esel afklim, sê Kaleb vir haar: Wat wil jy hê?
Wys meer
Rigters 1:14