Kruisverwysings → Genesis 24:62
En Isak het uit die rigting van die put
Lagai-Roï
gekom; want hy het gaan woon in die
Suidland
.
Lagai-Roï
Genesis 16:14
Daarom noem hulle die put: Put van Lagai-Roï. Dit lê daar tussen Kades en Bered.
Wys meer
Genesis 25:11
Ná die dood van Abraham het God sy seun Isak geseën; en Isak het gewoon by die put Lagai-Roï.
Wys meer
Suidland
Genesis 12:9
Daarna het Abram al verder na die Suidland weggetrek.
Wys meer