En as iemand ’n woonhuis in ’n ommuurde stad verkoop, moet daar reg van lossing wees tot die end van die jaar dat dit verkoop is; ’n jaar lank moet daar reg van lossing wees.
En ’n tyd daarna het hy teruggegaan om haar te gaan haal; en toe hy uitdraai om na die dooie leeu te kyk, was daar ’n swerm bye in die dooie liggaam van die leeu, en heuning.