CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 24:51

Daar staan Rebekka voor jou, neem haar en gaan heen, dat sy ’n vrou kan wees vir die seun van jou heer, soos die HERE gespreek het.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 24:51 in konteks →

Rebekka

  1. Genesis 20:15

    15En Abiméleg sê: Daar lê my land voor jou oop; woon waar dit goed is in jou oë.

gespreek

  1. Genesis 24:15

    15Hy het nog nie klaar gespreek nie, of daar kom Rebekka uit wat vir Bétuel, die seun van Milka, die vrou van Nahor, Abraham se broer, gebore is, met haar kruik op haar skouer.

  2. 2 Samuel 16:10

    10Maar die koning sê: Wat het ek met julle te doen, seuns van Serúja? As hy vloek, en as die HERE aan hom gesê het: Vloek Dawid! wie mag dan vra: Waarom maak jy so?