Kruisverwysings → Genesis 24:5
Toe sê die dienaar vir hom:
Miskien
sal die vrou my nie wil volg na hierdie land nie. Moet ek u seun dan maar terugbring in die land waaruit u weggetrek het?
Miskien
Genesis 24:58
En hulle het Rebekka geroep en haar gevra: Wil jy met hierdie man saamgaan? En sy antwoord: Ja.
Wys meer
Eksodus 20:7
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Wys meer
Eksodus 9:2
Want as jy weier om hulle te laat trek en hulle nog langer vashou,
Wys meer
Spreuke 13:16
Elke skrandere handel met kennis, maar die dwaas strooi sotheid rond.
Wys meer
Jeremia 4:2
Dan sal jy sweer: So waar as die HERE leef! in waarheid, in reg en in geregtigheid; en die nasies sal hulleself in Hom seën en hulle in Hom beroem.
Wys meer