Kruisverwysings → Genesis 24:38

maar jy moet gaan na die huis van my vader en na my geslag en vir my seun ’n vrou gaan haal.

maar

Genesis 24:4
maar dat jy na my land en my familie sal gaan om vir my seun Isak ’n vrou te neem.
Genesis 12:1
EN die HERE het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys.

vader

Genesis 31:19
Onderwyl Laban gaan om sy kleinvee te skeer, het Ragel die huisgode van haar vader gesteel.