Kruisverwysings → Genesis 23:9

dat hy aan my gee die spelonk van Magpéla wat aan hom behoort, wat aan die end van sy stuk grond lê; laat hy dit vir die volle som aan my gee, dat ek ’n graf onder julle mag besit.

volle som

Romeine 12:17
vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense;
Romeine 13:8
WEES aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat ’n ander liefhet, het die wet vervul.