Kruisverwysings → Genesis 23:15
My heer, luister na my. ’n Stuk land van vierhonderd
sikkels
silwer—wat is dit tussen my en u? Begraaf maar u dode.
sikkels
Eksodus 30:15
Die ryke moet nie meer en die arme moet nie minder as ’n halfsikkel bring nie, as hulle die offergawe van die HERE gee om vir julle siele versoening te doen.
Wys meer
Esegiël 45:12
En die sikkel moet twintig gera wees; twintig sikkels, vyf-en-twintig sikkels, vyftien sikkels moet vir julle ’n mine wees.
Wys meer