Kruisverwysings → Genesis 22:5
En Abraham sê aan sy dienaars:
Bly julle hier
met die esel; ek en die seun wil daarheen gaan om te aanbid en dan na julle
terugkom
.
Bly julle hier
Hebreërs 12:1
DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,
Wys meer
terugkom
Hebreërs 11:19
daaruit het hy hom ook, om so te spreek, terug ontvang.
Wys meer