byvrou
- Genesis 16:3
3Toe neem Sarai, die vrou van Abram, Hagar, die Egiptiese, haar slavin—nadat Abram tien jaar in die land Kanaän gewoon het—en gee haar aan haar man Abram om sy vrou te wees.
- Genesis 25:6
6maar aan die seuns van die byvroue van Abraham het Abraham geskenke gegee en hulle, nog by sy lewe, van sy seun Isak af oos laat wegtrek, na die Oosland.
- Spreuke 15:25
25Die HERE ruk die huis van die trotsaards om, maar die grenslyn van die weduwee stel Hy vas.