Kruisverwysings → Genesis 22:19
En Abraham het na sy dienaars teruggekeer; en hulle het klaargemaak en saam na
Berséba
gegaan. En Abraham het in
Berséba
bly woon.
Berséba
Genesis 21:31
Daarom noem hulle dié plek Berséba, omdat hulle twee daar gesweer het.
Wys meer
Josua 15:28
en Hasar-Sual en Beër-Seba en Bisjótja,
Wys meer
Rigters 20:1
TOE het al die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, van Dan tot Berséba, saam met die land Gílead, byeengekom by die HERE in Mispa;
Wys meer