Kruisverwysings → Genesis 21:29
Toe sê Abiméleg vir Abraham:
Wat beteken hierdie sewe ooilammers
wat jy uitgekeer het?
Wat beteken hierdie sewe ooilammers
Genesis 33:8
Daarop sê hy: Wat is jou bedoeling met daardie hele laer wat ek teëgekom het? En hy antwoord: Om guns te vind in die oë van my heer.
Wys meer
Eksodus 12:26
En as julle kinders julle vra: Wat beteken die diens daar?
Wys meer
1 Samuel 15:14
Daarop vra Samuel: Maar wat vir ’n geblêr van kleinvee is dit in my ore en ’n gebulk van beeste wat ek hoor?
Wys meer