CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 21:24

En Abraham antwoord: Ek sweer.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 21:24 in konteks →

Ek sweer

  1. Genesis 14:13

    13Toe kom daar een wat vrygeraak het, en vertel dit aan Abram, die Hebreër, wat woonagtig was by die terpentynbome van Mamre, die Amoriet, broer van Eskol en broer van Aner; en hulle was bondgenote van Abram.

  2. Romeine 12:18

    18as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.

  3. Hebreërs 6:16

    16Want mense sweer by een wat meer is, en die eed van bevestiging is vir hulle die einde van alle teëspraak.