CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 20:12

En sy is ook werklik my suster; sy is my vader se dogter, maar nie my moeder se dogter nie; en sy het my vrou geword.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 20:12 in konteks →

werklik my suster

  1. Genesis 11:29

    29En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.

  2. Genesis 12:13

    13Sê tog jy is my suster, dat dit met my goed kan gaan ter wille van jou en ek om jou ontwil in die lewe kan bly.

  3. 1 Thessalonisense 5:22

    22Onthou julle van elke vorm van kwaad.