Kruisverwysings → Genesis 2:13
En die naam van die tweede rivier is die Gihon. Dit is hy wat om die hele land
Kus
loop.
Kus
Genesis 10:6
En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kanaän.
Wys meer
Jesaja 11:11
En in dié dag sal die Here weer vir die tweede keer sy hand uitstrek, om die oorblyfsel van sy volk los te koop wat sal oorbly uit Assirië en Egipte en Patros en Kus en Elam en Sínear en Hamat en uit die kuslande van die see;
Wys meer