Kruisverwysings → Genesis 2:10
En daar het
’n rivier
uit Eden uitgegaan om die tuin nat te maak; en daarvandaan is dit verdeel en het vier lope geword.
’n rivier
Psalms 46:5
Die stroompies van ’n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.
Wys meer
Openbaring 22:1
EN hy het my getoon ’n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam.
Wys meer