Kruisverwysings → Genesis 19:6
Daarop gaan
Lot na hulle toe uit
voor die ingang en sluit die deur agter hom toe
Lot na hulle toe uit
Rigters 19:23
Daarop gaan die man, die eienaar van die huis, uit na hulle en sê aan hulle: Nee, my broers, moet tog nie kwaad doen nie, aangesien hierdie man in my huis ingekom het; moet nie hierdie skanddaad begaan nie.
Wys meer