Kruisverwysings → Genesis 18:3
En hy sê: My heer, as ek nou
genade in u oë gevind
het, gaan dan tog nie by u kneg verby nie.
genade in u oë gevind
Genesis 32:5
en ek het beeste en esels, kleinvee en slawe en slavinne verwerf, en my heer dit laat weet, sodat ek guns mag vind in u oë.
Wys meer