Kruisverwysings → Genesis 18:13
Toe sê die HERE vir Abraham:
Waarom het Sara daar gelag
en gedink: Sou ek ook werklik baar nou dat ek oud geword het?
Waarom het Sara daar gelag
Johannes 2:25
en omdat Hy nie nodig gehad het dat iemand van die mens sou getuig nie; want Hy self het geweet wat in die mens is.
Wys meer