Kruisverwysings → Genesis 17:26

Op daardie selfde dag is Abraham en sy seun Ismael besny

Op daardie selfde dag is Abraham en sy seun Ismael besny

Genesis 12:4
Toe het Abram weggetrek soos die HERE hom gesê het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud by sy vertrek uit Haran.
Genesis 22:3-4
Daarop het Abraham die môre vroeg klaargemaak en sy esel opgesaal en twee van sy dienaars en sy seun Isak saam met hom geneem; en hy het hout gekloof vir ’n brandoffer en opgestaan en na die plek gegaan wat God hom aangewys het. Op die derde dag toe slaan Abraham sy oë op en sien die plek van ver af.
Psalms 119:60
Ek het my gehaas, en nie getalm nie, om u gebooie te onderhou.