Kruisverwysings → Genesis 17:15
Verder het God aan Abraham gesê: Sarai, jou vrou, moet jy nie Sarai noem nie, maar haar
naam sal Sara wees
.
naam sal Sara wees
Genesis 17:5
Daarom sal hulle jou nie meer Abram noem nie, maar jou naam sal wees Abraham, want Ek maak jou ’n vader van ’n menigte van nasies.
Wys meer
Genesis 32:28
Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin.
Wys meer
2 Samuel 12:25
en Hy het hom deur Natan, die profeet, Jedídja laat noem, ter wille van die HERE.
Wys meer