Kruisverwysings → Genesis 16:7
En die Engel van die HERE het haar by ’n fontein in die woestyn
gevind
, by die
fontein op pad na Sur
,
gevind
Spreuke 15:3
Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies.
Wys meer
fontein op pad na Sur
Genesis 25:18
En hulle het gewoon van Háwila tot by Sur wat oos van Egipte lê in die rigting van Assur. Teenoor al sy broers het hy hom gevestig.
Wys meer
Eksodus 15:22
DAAROP het Moses die Israeliete laat wegtrek van die Skelfsee af, en hulle het uitgetrek na die woestyn Sur. Hulle het toe drie dae lank in die woestyn getrek en geen water gekry nie.
Wys meer
1 Samuel 15:7
En Saul het die Amalekiete verslaan van Hawíla af in die rigting van Sur wat oos van Egipte lê.
Wys meer