CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 16:14

Daarom noem hulle die put: Put van Lagai-Roï. Dit lê daar tussen Kades en Bered.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 16:14 in konteks →

Lagai-Roï

  1. Genesis 21:31

    31Daarom noem hulle dié plek Berséba, omdat hulle twee daar gesweer het.

  2. Genesis 24:62

    62En Isak het uit die rigting van die put Lagai-Roï gekom; want hy het gaan woon in die Suidland.

  3. Genesis 25:11

    11Ná die dood van Abraham het God sy seun Isak geseën; en Isak het gewoon by die put Lagai-Roï.

Kades

  1. Númeri 13:26

    26En hulle het weggegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die woestyn Paran, in Kades, en aan hulle berig gebring, en aan die hele vergadering en hulle die vrugte van die land laat sien.